Akademie logo 

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Nuusflits

Inskrywings vir die Studentesimposium 2010 word ingewag.  Meer hieroor onder Studentesimposium 2010.

 

Hoofkeusebalk

Tuisblad
Die Akademie
Museum
Standpunte
Simposium 2009
Akademiepryse 2010
Poort 2010
Taalsake
Taalberaad referate
Publikasies
Woordeboeke
Vakwoordeboek
Elisabeth Eybersbeurs
Studentesimposium 2010
Geskiedenisberaad
Werkgemeenskappe
Sleng-bekendstelling
Nuus
Draer van 'n Droom
Stichting Neerlandia
Robert Pearce
Tuisblad arrow Publikasies
Tydskrifte en Publikasies

Die Departement van Onderwys/Department of Education (DoE) publiseer jaarliks 'n amptelike lys van goedgekeurde SA tydskrifte.  Die skakel na die lys is hieronder vir u insae.  Let asseblief op die volgende -

Ons twee tydskrifte is gelys by:

  • No. 163SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie.  Die titel is verkeerdelik vertaal en dit veroorsaak verwarring met 'n ander bestaande Engelse tydskrif.  Ons tydskrif is 'n Afrikaanse tydskrif wat slegs artikels in Afrikaans, Duits en Nederlands publiseer.  ISSN-nommer is korrek.  Ook die vertaling van die adresbesonderhede is foutief, ons organisasie se naam is die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
  • No. 233Tydskrif vir Geesteswetenskappe.  ISSN-nommer is korrek.  Adresbesonderhede moet wees: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Privaat sak X11, Arcadia, 0007.

U kan die lys kyk by:  http://www.education.gov.za/dynamic/dynamic.aspx.  [Kliek op Documents, dan Publications en dan op 2006 Final SA Approved Journals.] 

 

Ontwikkel deur GigaSkills Training vir die Akademie